Die terrein beskik oor 12 kampeerplekke met kragpunte.  Daar is 'n netjiese ablusieblok met storte beskikbaar.

'n Woonstel vir 2 persone met 'n badkamer kan ook gehuur word.

'n Pryslys met tariewe en 'n besprekingsvorm kan afgelaai word.