Fasiliteite
Die Vegkop Gedenktuin is 'n nuwe goedbeplande ontwikkeling op die historiese Vegkop terrein. Hierdie privaat begraafplaas is deel van die diens wat gelewer word aan die gemeenskap. Persone van buite Heilbron mag ook hul gel
Saal op die Vegkop Slagveld Terrein kan 500 mense akkommodeer en word verhuur vir troues en funksies. Konferensie geriewe is ook beskikbaar. Daar is 'n goedtoegeruste kombuis sowel as 'n braaila
Die terrein beskik oor 12 kampeerplekke met kragpunte. Daar is 'n netjiese ablusieblok met storte beskikbaar. 'n Woonstel vir 2 persone met 'n badkamer kan ook gehuur word. 'n Pryslys met tariewe en 'n besprekings